Maklik Met Marinda
Original price
R 395.00
-
Original price
R 395.00
Original price
R 395.00
R 395.00
-
R 395.00
Current price
R 395.00
'n Keur van al Marinda se toekatyd-resepte, die goue gunstelinge waarmee sy grootgeword het! Vier die lewe en dek 'n feestafel wat kreun van oorvloed: beesstert, pasteie, kerrieafval, skaapstertjies, varkribbetjie, doeksagte lamstjops. Brode, patees en nostalgiese slaaie sorg vir bykos. Vir weeksaande is daar lipaflek-pastas en vir suikertande outydse Cremoratert, poffers en vele verassings. En as bonus-konfyte, souse, blatjang en ander inmaaksels staan nou ook hul plek vol in haar reseptespens.