Skip to content

Blomme - eenvoudig pragtig: 'n Praktiese gids vir eietydse blommerangskikkings

by Wordsworth Books
ISBN: 9781919992952
Product in Stock: Yes
Original price R 95.00 - Original price R 95.00
Original price R 95.00
R 95.00
R 95.00 - R 95.00
Current price R 95.00
Add to Wishlist
Hierdie titel met sy foto's en idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring, te verleng. Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kombinasies en houers, hantering en versorging van blomme en veel meer. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word soos volg aangebied: Kitsrangskikkings wat binne enkele minute afgehandel word; maklike rangskikkings en rangskikkings met 'n bietjie meer om die lyf.

x