Skip to content

Eerste veldgids tot slange & ander reptiele van Suider-Afrika (Paperback)

by Tracey Hawthorne
ISBN: 9781775844013
Product in Stock: Yes
Original price R 130.00 - Original price R 130.00
Original price R 130.00
R 130.00
R 130.00 - R 130.00
Current price R 130.00
Add to Wishlist

Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika  bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die reptiele van die streek.
 
Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene reptielspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.

x

x