Skip to content

Kyk Voel Vat: Diere

by Pan Macmillan South Africa
ISBN: 9781776252206
Product in Stock: Yes
Original price R 99.00 - Original price R 99.00
Original price R 99.00
R 99.00
R 99.00 - R 99.00
Current price R 99.00
Add to Wishlist
Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op 'n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliefbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van gelukkige babas te kyk en interaksie te he met die kleurvolle kunswerke. Nog 'n keuse van titels uit die uiters suksesvolle See Vat Feel-reeks.

x