Nogmals Vir Die Bysiende Leser: Wilma Stockenstrom (Paperback)
Original price
R 260.00
-
Original price
R 260.00
Original price
R 260.00
R 260.00
-
R 260.00
Current price
R 260.00
Wilma Stockenström is een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans. Sy het die Hertzogprys twee maal ontvang: vir poësie in 1977 vir Van vergetelheid en van glans en vir prosa in 1991 vir Abjater wat so lag. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het haar in 2025 met ’n huldigingsbundel vereer, getitel Met my wysvingertop. Ronel Foster was die redakteur.
Uit die verskillende reaksies op haar deur eietydse digters (bekroond, bekend en bemind) is die invloed van Stockenström steeds merkbaar. Die ekologiese tematiek, die lewe in Afrika, die liefde vir katte, die bysiende leser, die wantroue in woorde én uiteraard die aanspreek van die dood, word deur die verskillende en uiteenlopende digters in hierdie bundel aangespreek.