Skip to content

As Die Lentebloeisels Bot

by Corne van Rooyen
ISBN: 9781779870971
Product in Stock: Yes
Original price R 110.00 - Original price R 110.00
Original price R 110.00
R 110.00
R 110.00 - R 110.00
Current price R 110.00
Add to Wishlist
Toe rekenmeester Zelri Cloete se mededinger as afdelingshoof aangestel word op grond van al Zelri se harde werk, is sy woedend en ontnugter.By haar broer op sy wildreservaat, Enigma, ontmoet sy vir Phillip de Necker, 'n aantreklike blonde veearts met die mooiste blou oe. Phillip doen snaakse dinge aan haar. Hy maak haar woedend, laat haar lag en vir die eerste keer in jare voel sy spesiaal. Sy't nie liefde kom soek nie, maar sy kan dit ook nie ontwyk nie. Gaan die liefde die som van haar lewe laat klop?

x

x