Skip to content

Haar Grootmensliefde (Paperback)

by Cynthia Robertson
ISBN: 9781779870803
Product in Stock: Yes
Original price R 110.00 - Original price R 110.00
Original price R 110.00
R 110.00
R 110.00 - R 110.00
Current price R 110.00
Add to Wishlist

Juta Enslin is ’n sportredakteur en aan oefen verslaaf. Tot meningitis haar by die dood laat omdraai en haar gehoor en balans aantas. Sy is skielik van almal om haar afhanklik en voel sy het alles verloor.

Dan ontmoet sy vir Logan Duiguid, ’n Skotse fisioterapeut, wat haar help om haar balans te herwin en weer te begin lewe. Sy raak hopeloos verlief op Logan, maar hy het ’n lieflike meisie.

Juta besef Logan is haar groot liefde, maar kan sy haar eie geluk 
opgee ter wille van syne?

x

x