Skip to content

'n Soen Op Sy Tyd

by Frenette van Wyk
ISBN: 9781779871428
Product in Stock: Yes
Original price R 110.00 - Original price R 110.00
Original price
R 110.00
R 110.00 - R 110.00
Current price R 110.00
Add to Wishlist
Catryn wil nie met 'n ryk wynboer trou nie. Sy wil eerder haar eie kleremaakbesigheid aan die Kaap de Goede Hoop begin. Claude kom Kaap toe om die hart van sy eertydse minnares, die goewerneur se vrou, terug te wen. Toe hy en Catryn saam die goewerneur se vrou se gesteelde perelhalssnoer moet opspoor, spat die vonke. Die verhouding tussen hulle raak al warmer, en skandale dreig. Sal hulle die vuurproef deurstaan?

x

x