Skip to content

Pontenilo-Trilogie 3: Kronkelpad (Trade Paperback)

by Irma Joubert
ISBN: 9780624093817
Product in Stock: Yes
Original price R 370.00 - Original price R 370.00
Original price R 370.00
R 370.00
R 370.00 - R 370.00
Current price R 370.00
Add to Wishlist
'n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, 'n Italianer wat in 'n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . . . maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.

x

x