Skip to content

Bosnimf (Paperback)

by Mariëtte Wenhold
ISBN: 9781776359042
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Avontuurlustige liefde

Pippa Terblanché se verloofde verkul haar met haar beste vriendin. Sy besluit om te verhuis na ‘n dorp wat sy met ‘n veerpyltjiespel bepaal. Sy verkoop haar meenthuis, stoor haar meubels en gaan op reis met haar tent en kamera na die plantasies in die Hoëveld.

Sy verdwaal op die eerste dag van haar nuwe anvontuur. Hein Müller, ’n bebaarde boomboer, kom tot haar redding, maar brand haar tent per ongeluk af. Só beland sy as ’n gas op Hein se trouplaas, Abelsmeer, waar sy begin werk as fotograaf.

Hein stuur gedurig gemengde seine en Pippa is nie seker waar sy met hom staan nie. In ‘n oomblik van swakheid noem hy haar Anrike, sy oorlede vrou se naam. Dit laat Pippa wonder of hy gereed is om aan te beweeg. Wanneer Hein haar vir ‘n tweede keer red, ontbloot dit gevoelens wat hulle nie kan vermy nie.

x