Skip to content

Liefde en Verlies (Paperback)

by Malene Breytenbach
ISBN: 9781776359387
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Die liefde is sterker as verlies

Hierdie is die opvolg van Liefde en oorlog, die verhaal van Maura en John. John en sy br oer, Michael, is seuns v an ’n skatr yk volstruisboer in Oudtshoorn. Albei ding mee t ot Margaretha se hart, maar dis Michael, die er fgenaam, wat uiteindelik met haar trou. John gaan veg in die Boereoorlog terwyl Margaretha in weelde in ’n volstruispales woon. John terug met ’n mooi en for midabele vrou en begin ‘n gemengde boerdery. Dan stort die veremark oornag in duie en word almal wat skatryk was, skielik bankrot. Die ontnugtering, swaarkry en uitdagings gee vir Margaretha die geleentheid om te wys dat sy, soos haar nuwe skoonsuster, nie slegs ’n mooi gesig het nie, maar ook ’n sterk ruggraat.

Dit is dié verlies wat wys wat in mense st eek. Margaret en Michael maak planne om te oorleef en met John se hulp help hulle die behoeftiges. Die liefde is sterker as verlies.

x