Skip to content

Matrone op 'n Harley (Paperback)

by Rina Cilliers
ISBN: 9781776358885
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Beoordeel die hart, en ontdek die ware skat

Charlotte Beyers doen aansoek vir 'n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op 'n verkeerde voet weg. Volgens hom lyk sy nie soos wat 'n matrone behoort te lyk nie, veral nie toe sy met 'n Harley by die kliniek arriveer nie. Wie weet hoeveel tatoeermerke onder die sexy leeruitrusting verberg word?

Gaan Charlotte haar man kan staan teen die aanvanklike teestand van die personeel, en veral die antagonisme van haar hoofsuster? Gaan sy bestand wees teen die sterk persoonlikheid van haar aantreklike baas, veral as sy bewus word van emosies wat hy in haar ontketen. Gaan sy weer toelaat dat 'n man beheer neem van haar lewe? Mag sy die een man oordeel aan die hand van 'n ander man se neiging tot mishandeling? Eers wanneer sy weer volkome vertroue kry, kan sy die liefde eien en aanvaar.

x