Skip to content

Oorfone en oefenfietse

by Louise van der Merwe
ISBN: 9781776352814
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Liefde kan enige uitdaging oorkom

Karli Visser is ‘n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewenstyl en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van ‘n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein.

Sybrand Naude is ‘n biokinetikus by ‘n vooraanstaande hoërskool. Hy geniet sy werk, maar sy groot droom is om eendag sy eie praktyk te hê. Dalk is hierdie openbare sirkus saam met Karli en haar radioprogram net die afskop wat hy nodig het. ‘n Vrou soek hy nie, want hy het gesien hoe liefde sy broer gebreek het.

Al probleem is dat Sybrand totaal en al hopeloos in die taal van die liefde is, en veral oor vrouens oor die algemeen. Gaan Karli hom uit sy penarie kan red sodat hy ook geluk kan vind of is hy ‘n verlore saak?

x