Skip to content

Sinkplaatpad Na Liefde (Paperback)

by Jaco Versfeld
ISBN: 9781776358809
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Die pad na liefde is vol avontuur

Dezire Kriek, 'n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om 'n kontrak te sluit met 'n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hulle werknemers wil he.

Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar kniee lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiele bestuurder, Kylie, ook haar oog op die aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Dezire en die Nico ontwikkel in meer as net 'n werksverhouding tydens 'n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik wanneer Nico se sesjarige seun uit 'n vorige huwelik, verdwyn.

Terug in Suid-Afrika probeer Kylie alles in haar vermoe om Dezire en Nico uit mekaar uit te hou. Maar gaan sy daarin slaag?

x