Skip to content

Liefde Agter Tralies: Ware Suid-Afrikaanse Verhale (Paperback)

by Carla van der Spuy
ISBN: 9780624087007
Product in Stock: Yes
Save 20% Save 20%
Original price R 285.00
Original price R 285.00 - Original price R 285.00
Original price R 285.00
Current price R 228.00
R 228.00 - R 228.00
Current price R 228.00
Add to Wishlist
Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad …

Dít is ver van die enigste geval van so ’n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers – selfs moordenaars – vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle “die liefde van hul lewe”, of word hulle soos familie word vir mekaar.

Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het. Daar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke. Sy gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf.

Price & availability exclusive to the online store.

x