Skip to content

Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1: Die Swembadmonster (Paperback)

by Felicia Snyman-du Toit
ISBN: 9780637001335
Product in Stock: Yes
Original price R 135.00 - Original price R 135.00
Original price R 135.00
R 135.00
R 135.00 - R 135.00
Current price R 135.00
Add to Wishlist
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley.
Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!
Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.
Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...

In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ‘n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang.
Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.
Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?

x