Skip to content

Herontdek Jou Selfvertroue: Sewe Stappe Na 'n Nuwe Jy (Paperback)

by Rolene Strauss
ISBN: 9780624091813
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 290.00
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
Current price R 203.00
R 203.00 - R 203.00
Current price R 203.00
Add to Wishlist
Sukkel jy met selfvertroue? Vergelyk jy jouself gedurig met die wêreld se idee van perfeksie? Verhinder jou gebrek aan selfvertroue jou om doelwitte te bereik en werklik sukesvol te wees?

Jy is nie alleen nie. Van die slimste en mooiste vroue ter wêreld het lae selfvertroue.

In hierdie boek deel Rolene Strauss hoe ook sy met 'n tekort aan selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreldkroon gedra het.

Deur haar meestersgraad in professionele lewensafrigting en ure se afrigtingsessies met vroue wat met lae selfvertroue gesukkel het, het Rolene waardevolle insigte bekom oor hoe vroue hul selfvertroue kan bou en behou.

Herontdek jou selfvertroue is ’n onontbeerlike gids vir vroue wat die moed en vertroue wil hê om hul drome vreesloos na te jaag.

x