Skip to content

2027 Dagboek - Dagbeplanner - Leefstyl vir die Vrou - Teëls - Hardeband

by Wordsworth Books
ISBN: 9781997464693
Product in Stock: Yes
Original price R 199.00 - Original price R 199.00
Original price
R 199.00
R 199.00 - R 199.00
Current price R 199.00
Add to Wishlist

Die Leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2027 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.

Kenmerke sluit in:

  • Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
  • Openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Maandkalenders
  • ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
  • Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
  • 222 X 166 mm, hardeband met merklint om jou plek te dui

x

x