Skip to content

2027 Stormie Omartian Dagboek - Dagbeplanner (Hardcover)

by Wordsworth Books
ISBN: 9781997464716
Product in Stock: Yes
Original price R 299.00 - Original price R 299.00
Original price
R 299.00
R 299.00 - R 299.00
Current price R 299.00
Add to Wishlist

Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:

  • Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
  • Kalenders vir elke maand
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
  • Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Ekstra notabladsye agterin
  • 187 x 126 mm, hardeband met ’n merklint om jou plek aan te dui

x

x