Skip to content

Dagbeplanner 2024 Joyce Meyer (Afrikaans Edition) (Hardeband)

by Joyce Meyer
ISBN: 9781776343195
Product in Stock: Yes
Original price R 229.00 - Original price R 229.00
Original price R 229.00
R 229.00
R 229.00 - R 229.00
Current price R 229.00
Add to Wishlist
Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2024 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:

• Maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, 'n doen-lysie en notas
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• 180 x 120 mm, hardeband met 'n lint om jou plek aan te dui

x