Skip to content

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2024 Nina Smit (Afrikaans Edition) (Hardeband)

by Nina Smit
ISBN: 9781776343171
Product in Stock: Yes
Original price R 229.00 - Original price R 229.00
Original price R 229.00
R 229.00
R 229.00 - R 229.00
Current price R 229.00
Add to Wishlist
Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n imm, ergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomm, e en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:

• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 180 x 120 mm, hardeband met 'n lint om jou plek aan te dui

x