Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Die soektog: Die soektog
Regular price
R 90.00
Sale price
R 90.00
Regular price
R 90.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Lapa Publishers
ISBN: 9780639608150
In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar's nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem. Clint en sy maats besluit om 'n soektog te loods en uit te vind wat aangaan ...
READ MORE

Clint Fryer en die helde van Huis Hin... Lapa Publishers
Regular price
R 90.00
Sale price
R 90.00
Regular price
R 90.00
Unit price
/
per