Skip to content

Verkleurmannetjie

by Francois Bloemhof
ISBN: 9780639608136
Product in Stock: Yes
Original price R 210.00 - Original price R 210.00
Original price R 210.00
R 210.00
R 210.00 - R 210.00
Current price R 210.00
Add to Wishlist
Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees. Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad agtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s’n? Word hy agtervolg? Alles is reg aan Dirk, maar soveel is verkeerd óm hom … Soos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is meer ratverwisselings en onthullings as in ’n hele TV-reeks, deur ’n skrywer wat weet hoe ’n tiener se kop werk – en hou van hoe dit werk! Hierdie boek is fiksie wat spoke en raaisels insluit. Die verhaal het definitiewe literêre waarde en is ideaal om voorgeskryf te word vir Graad 10 Huistaal en 10-12 Eerste Addisionele Taal.

x