Skip to content

107 Kaalkoppe (Paperback)

by Nataniël
ISBN: 9780798182461
Product in Stock: Yes
Original price R 330.00 - Original price R 330.00
Original price R 330.00
R 330.00
R 330.00 - R 330.00
Current price R 330.00
Add to Wishlist
105 SARIE rubrieke deur Nataniël oor die afgelope 9 jaar (Sept 2012 tot Sept 2021), met 1 kop en 1 stert by.

Nataniël is enig in sy soort. Sy hoogs populêre rubriek in SARIE weerspieël 'n wysheid en rare mensekennis, en hoe om deernis te hê met jouself en andere. Dit is 'n boek waarin jy daagliks vir inspirasie kan blaai, en opnuut met blink, onsiniese oë na die lewe kan kyk. Hy gee raad oor bure se honde wat blaf, oor mense met geen maniere nie, oor hoe om 'n kompliment met grasie te aanvaar.

Dit is Nataniël se grootste geskenk aan ons: Om elke dag soos 'n geskenk te beleef. Pragtig uitgelê met illustrasies deur Floris Louw, Nataniël se kostuumontwerper.

x