Skip to content

199 Gunsteling Bybelverse Vir Mans (Paperback)

by Christian Art
ISBN: 9781431622658
Product in Stock: Yes
Original price R 49.00 - Original price R 49.00
Original price R 49.00
R 49.00
R 49.00 - R 49.00
Current price R 49.00
Add to Wishlist
 
199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.
Al leef ons in ’n tyd waarin die Bybel met die druk van ’n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir mans sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is ’n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.

x