Skip to content

20 Hekeltegnieke: met kreatiewe projekte en moderne patrone

by Lapa Publishers
ISBN: 9781432311483
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
20 HEKELTEGNIEKE met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat verskillende tegnieke en idees waarvoor hekelwerk gebruik kan word. Elke tegniek word vergesel deur een of meer patrone om die spesifieke tegniek op ’n moderne manier uit te beeld.

Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is.

20 HEKELTEGNIEKE is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.

x