Skip to content

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2023 (Hardeband)

by Struik Christian Media
ISBN: 9781415342930
Product in Stock: Yes
Original price R 249.00 - Original price R 249.00
Original price R 249.00
R 249.00
R 249.00 - R 249.00
Current price R 249.00
Add to Wishlist
Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2023 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto's.

Kenmerke sluit in:

• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
• Maandkalenders
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
214 x 160 mm hardeband, lintmerker

x