Skip to content

Alle Sondaars Welkom: Gedagtes Oor God en die Grense van Mense

by Lux Verbi
ISBN: 9780796322982
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 220.00
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
Current price R 154.00
R 154.00 - R 154.00
Current price R 154.00
Add to Wishlist
Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is.

Jaco Strydom motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en nuut te kyk na Jesus.

Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.

x