Skip to content

Die Boomhuis met 65 Vloere (Paperback)

by Andy Griffiths
ISBN: 9781485311928
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ’n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak! Die opwindende byvoegings tot die boomhuis sluit in: ’n kamer vol ontploffende oogballe, ’n suigstokkiewinkel, ’n dryfsandput, ’n mierplaas, en ’n kamer waar dit altyd jou verjaardag is (al is dit nie), ’n tydmasjien ... en Boom-TV: ’n 24-uur nuussentrum wat jou op hoogte hou van al die boomhuisnuus, ander nuus en skinderstories!

Ons vriende is in groot moeilikheid, want Inspekteur Borrelplastiek kom onverwags ’n besoek aflê om inspeksie te doen. En natuurlik het Andy en Terry hulle nie veel gestuur aan bouregulasies en permitte nie!

x