Skip to content

Die bok wat sy spring verloor het

by Marleen Lammers
ISBN: 9781776353651
Product in Stock: Yes
Original price R 160.00 - Original price R 160.00
Original price R 160.00
R 160.00
R 160.00 - R 160.00
Current price R 160.00
Add to Wishlist
Wat is 'n springbok sonder sy spring? Net 'n … bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor - met skreeusnaakse gevolge. 'n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap. Pragtige illustrasies deur Gwendolene van der Merwe dra by tot die vertel van die storie en sluit ook details in wat nie in die teks sigbaar is nie. Hierdie is 'n eg Suid-Afrikaanse storie, soos weerspieël in die titel en dierekarakters.

x