Skip to content

Die drie lewens van Hannli Human

by Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781776380060
Product in Stock: Yes
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
R 290.00
R 290.00 - R 290.00
Current price R 290.00
Add to Wishlist
Reeds as 'n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. Na die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis. As student beleef sy 'n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geerf het, weet. Toe kom Buks Vermaak, en na jare se gesukkel, 'n dogtertjie, Nell. Maar 'n droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock. Sal haar ouma se belofte van 'n gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word - of le haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?

x