Skip to content

Die Menslike Dieretuin - RSG

by Naledi
ISBN: 9781776172436
Product in Stock: Yes
Original price R 270.00 - Original price R 270.00
Original price R 270.00
R 270.00
R 270.00 - R 270.00
Current price R 270.00
Add to Wishlist
PRE-ORDER NOW To be released on 31 August 2022. Please note your complete order will only ship once the Pre-order item becomes available.

Een van die gewildste programme, Die Professor, op Amore Bekker se oggendprogram op RSG is nou in boekformaat.

• Die ideale Kersgeskenk!
• Hierdie program word weer in Oktober hervat. Die Menslike Dieretuin nooi die leser uit tot ʼn unieke leeservaring oor die belangrikste parasiete en ander organismes wat in en op ons leef.
• Die gedetailleerde illustrasies en beskrywings sorg vir ʼn besonderse leeservaring en maak hierdie interessante onderwerp toeganklik soos nog nooit tevore nie.
• Vars uit die navorsers se penne.
• Die jongste en mees relevante boek tans oor die parasitologie beskikbaar.
• Vir alle leergieriges!
• Lesers kom meer te wete oor parasiete, maar ontwikkel ook 'n dieper insig in die natuurlike wêreld en die mens se plek daarin.
• Kontroversieel: bv. die feit dat ʼn groot persentasie mense met toksoplasmose besmet is wat tot depressie en ander neurologiese probleme kan lei, of dat ʼn wanbalans in jou derm-mikrobes die hoofoorsaak vir suikersiekte en kolonkanker is.
• Die omvattende woordelys saam met die tekeninge is ʼn besonderse geskenk aan die Afrikaanse leser.

x