Skip to content

Die Natuurlewe van Suider-Afrika: 'n Veldgids tot die Diere en Plante van die Streek (Paperback)

by Vincent Carruthers
ISBN: 9781775843542
Product in Stock: Yes
Original price R 420.00 - Original price R 420.00
Original price R 420.00
R 420.00
R 420.00 - R 420.00
Current price R 420.00
Add to Wishlist
Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.

x