Skip to content

Die Vloek van Levitikus

by Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624092858
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 320.00
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
Current price R 224.00
R 224.00 - R 224.00
Current price R 224.00
Add to Wishlist
Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. “Ons wil graag glo dat ons in ’n verligte era leef, een van verdraagsaamheid en begrip, maar dis nie waar nie. Die mensdom verbrand nog steeds hul hekse.” Só som een van sy lewensgeselle die realiteit van Jakkie se bestaan vir hom op.

Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by ’n reeks sinistere moorde betrek word, word die grense van nie net hierdie band beproef nie, maar ook dié van hom en die grootste liefde van sy lewe.

’n Onbeskryflike droefheid neem besit van my. Tot onlangs nog was ons minnaars. Nou staan ons as opponente teenoor mekaar in die hof.

x