Skip to content

Die Wonder Van Leer: Goggas

by Pearson Education South Africa
ISBN: 9781775782087
Product in Stock: Yes
Original price R 79.01 - Original price R 79.01
Original price R 79.01
R 79.01
R 79.01 - R 79.01
Current price R 79.01
Add to Wishlist
Betree die wereld van gonsende bye, wippende sprinkane, pragtige skoenlappers en ander wonderlike goggas. Die diertjies mag miskien klein wees, maar in vergelyking met hul grootte is hulle baie sterker as selfs die sterkste diere. 'n Mier kan dan meer as 50 keer sy eie gewig optel! Leer hoekom spinnekoppe nie goggas is nie, hoe bye heuning maak en hoe kakkerlakke sonder hulle koppe oorleef!

x