Skip to content

Die Wrede Relaas van Vuilgat en Stilte

by Naledi
ISBN: 9781928530091
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte is ‘n radikale en eksperimentele teks, die eerste en enigste van sy soort in Afrikaans. Dit is onmoontlik om die teks te kategoriseer as roman, gedig, drama of draaiboek. Dit is vreemd, eksperimenteel en totaal “anders”. Die boek is ‘n pleidooi teen standardisering op elke vlak: spelling, taalgebruik, uitleg, paragrawe, alles… Dit is totaal, ekstreem anti-standaard.

x