Skip to content

Djin In 'n Koffiekan (Paperback)

by Bets Smith
ISBN: 9781776358960
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
‘n Slukkie liefde vir jou?

Clea Cilliers, student en entrepreneur, wag nie vir 'n djin in 'n lamp om haar wense te bewaarheid nie. Sy gebruik haar erfgeld om 'n baristafiets en koffiepitte te koop sodat sy aan haar oorbeskermende broers kan bewys sy kan op haar eie voete staan. Bedags is sy barista by haar koffiestasie in die middestad sodat sy saans lesings kan bywoon vir haar BA-graad.

Pierre Grundling se besigheidsaanbod wat die geleentheid insluit om 'n agtiende-eeuse dagboek in Afrikaans te vertaal, verander alles. Haar lewe raak so vervleg met die avonture van die dagboekskrywer en die ontstaan van die koffiekultuur, dat sy begin vermoed dat koffie dalk wel 'n towerdrankie is.

x