Skip to content

Haar Hart se Ware Tuiste (Paperback)

by Corné van Rooyen
ISBN: 9780637004367
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Onvermydelike liefde

Twee jaar na die tragiese afsterwe van haar man, keer Liané Rautenbach terug na haar man se familieplaas, waar sy har tlik deur sy familie ontvang word. Veral haar oorlede man se broer, Mauritz. Hy gaan uit sy pad om haar tuis te laat voel.

Mauritz met sy helderblou oë, het die manier om haar hart wild te laat bokspring en kort voor lank moet sy aan haar self erken sy is verlief op hom, maar glo hy het net sy broer se verpligtinge op hom geneem. Sy probeer hom op ‘n afstand hou, want sy het nie net haarself om aan te dink nie, maar ook haar kinders.

Wanneer Mauritz haar egter soen, verdwyn al die redes waarom sy hom op ‘n afstand moet hou. Sy is boonop onseker of Mauritz, net soos haar oorlede man, ook dalk ontrou kan wees aan haar. Kan Mauritz ’n lewe sonder ontrou vir haar bied of gaan haar onsekerheid in die pad van liefde staan?

x