Skip to content

Husky Se Bloedige Karooplaasvakansie

by Naledi
ISBN: 9781776172085
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Vier ouens, 'n meisie in 'n kortbroek en 'n man in 'n rok - so kan die hoofkarakters in die boek opgesom word. Husky en sy drie vriende is na hul Graad 12 eindeksamen op pad na 'n Karooplaas, Blouwater, vir 'n heerlike vakansie van niksdoen en kuier. Die plaas behoort aan een van die vriende se pa, een van die rykste mense in die land. Langs die pad laai hulle 'n pragtige, blonde ryloper op, 'n meisie met 'n verlede en 'n .38-rewolwer in haar handsak. Sy aanvaar die uitnodiging om saam op Blouwater te gaan uitspan, min wetend dat sy in doodsgevaar gaan beland. Op die plaas stuur alles egter op 'n afgryslike bloedbad af. Onverklaarbare gebeurtenisse, 'n waansinnige pastoor met sy lang swart gewaad, 'n kerkie, grafstene, kraaie en 'n bejaarde gravin met haar haelgeweer skep 'n atmosfeer van spanning, misterie en Gotiek. Blouwater sal nooit weer dieselfde wees nie. Jonk en oud sal hierdie spanningsverhaal geniet met 'n ontknoping aan die einde wat die leser uitasem sal laat.

x