Skip to content

In die Tyd van die Gif: 'n Jaar en 'n Half in Stories (Paperback)

by Dana Snyman
ISBN: 9780624090885
Product in Stock: Yes
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
R 320.00
R 320.00 - R 320.00
Current price R 320.00
Add to Wishlist
Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort soos handomkeer sou verander. Dana verwoord die ervaring van die daaropvolgende agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid.

Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.

x