Skip to content

In Twee Geskeur (Paperback)

by Lizelle von Wielligh
ISBN: 9781776359349
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Die De Vries-tweeling lyk eenders, maar dis Jakob se oë wat tot diep in Helena se siel kyk en sondige gedagtes by haar ontketen. Hoe kan sy so aangetrokke voel tot hom terwyl sy verloof is aan sy broer, Daniël?

Helena en Jakob ontmoet in die geheim voor sy die volgende dag met Daniël trou. Dit loop uit op ‘n soen wat die verbode liefde tussen hulle net aanvuur en sy besluit om haar huwelik met Daniël af te stel.

Wanneer Helena en die De Vries-broers dan die Kaapkolonie saam met ander emigrante verlaat, bly haar hart na Jakob hunker. Sal hulle Daniël verraai ter wille van hul geluk? Of sal hulle hul harte vir mekaar kan sluit?

x