Skip to content

Ina: Verhaal van Genade en Genesing (Paperback)

by Ina Bonnette
ISBN: 9780639607559
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 260.00
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
Current price R 182.00
R 182.00 - R 182.00
Current price R 182.00
Add to Wishlist
Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar ontvoer het.

INA, ’n Verhaal van genade en genesing is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar, ’n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is.

Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.

x