Skip to content

Karimpel en Kadot

by Naledi
ISBN: 9781928530817
Product in Stock: Yes
Original price R 175.00 - Original price R 175.00
Original price R 175.00
R 175.00
R 175.00 - R 175.00
Current price R 175.00
Add to Wishlist
Karimpel die hoedemaker ontmoet ’n ongewone vriend met die naam Kadot. Die neus-in-die-lug kabouters is onvriendelik met Kadot omdat hulle hom nie ken nie. Sal hulle ooit weer van Karimpel se hoede koop?

• Professionele advies oor die emosionele en sosiale aspekte in die boek.
• Aktiwiteite vir kinders.

x