Skip to content

Leer van Vorms en Teenoorgesteldes Saam met Krokkie Krokodil (Paperback)

by Cuberdon
ISBN: 9780798183888
Product in Stock: Yes
Original price R 90.00 - Original price R 90.00
Original price R 90.00
R 90.00
R 90.00 - R 90.00
Current price R 90.00
Add to Wishlist
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van vorms en teenoorgesteldes. Kleurvolle aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!

Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.

x

x