Skip to content

Liefdesles

by Vita du Preez
ISBN: 9781776356928
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 300.00
Original price R 300.00 - Original price R 300.00
Original price R 300.00
Current price R 210.00
R 210.00 - R 210.00
Current price R 210.00
Add to Wishlist
Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee.

Daniël en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniël probeer sy vervreemde vrou Sally oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om vir Daniël te vertel dat sy swanger is. Sal Daniël haar steeds na sy klaskamer neem? Is BDSM veilig tydens swangerskap? Sal Daniël kan vrede maak met die verlede en sy verhouding as jong seun met die onderwyseres, die verhouding wat sy seksvoorkeure bepaal het, sien vir wat dit is? Vir Daniël en Emma kom die liefde uiteindelik met baie lesse.

x