Skip to content

Lotta se Lewe 14: Red die Eekhorings! (Paperback)

by Alice Pantermuller
ISBN: 9780798183970
Product in Stock: Yes
Original price R 195.01 - Original price R 195.01
Original price R 195.01
R 195.01
R 195.01 - R 195.01
Current price R 195.01
Add to Wishlist
Lotta is só opgewonde! Dis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n nuwe klasonderwyser. Sy klasse is baaaaie lekkerder as mevrou Knacker s’n. Hulle huiswerk is om ’n videokanaal te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het haar eie TV-program waarop sy produkte uittoets (SANDRA SE WÊRELD op kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se PRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-kanaal is ongelukkig nie so gewild nie. So hulle gaan nie meer smaakmakers word nie, maar eerder betoog om diere te beskerm.

x