Skip to content

Man Uit Die Vreemde

by Kas Van Den Bergh
ISBN: 9781485300892
Product in Stock: Yes
Original price R 69.00 - Original price R 69.00
Original price
R 69.00
R 69.00 - R 69.00
Current price R 69.00
Add to Wishlist

Hierdie verhaal is vol van avontuur, misterie en romanse. Dit is 'n lekkerleesboek wat die leser se aandag tot die einde behou. Toe 'n vreemde man onverwags op Rietkuil as plaasbestuurder begin werk, is dit die begin van 'n reeks onverklaarbare gebeure. Waar Rietkuil eens op ’n tyd die rustigheid self was, bring die nuweling op die werf ’n vlaag van misdade met hom saam en selfs harte bly in die slag. Dan sien Tant Annie een spookagtige aand die vreemde man met 'n groot, donker bondel in sy arms haastig in die donker skaduwees verdwyn.

Wie is hierdie man?

Wat is sy regte naam?

Waar kom hy vandaan?

Wat steek hy weg?

Met Man uit die vreemde prikkel Kas van den Bergh die leser se nuuskierigheid met volgehoue vernuf, sodat die boek nie neergesit kan word voordat die ware identiteit van die vreemdeling bekend is en al sy geheime onthul is nie.

x

x