Skip to content

Met die Oog Op More: 'n Versdrama (Paperback)

by Antjie Krog
ISBN: 9781485311256
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Die versdrama met die oog op môre gebruik verbeelding om die dinamiese verhouding tussen twee briljante mense te ondersoek: 'n swart koning en sy wit sendeling. Oor 'n tydperk van twintig jaar kom Moshoeshoe 1 en Eugène Casalis te staan voor talle uitdagings vir saamwerk en saamleef met die oog op 'n voorspoedige toekoms. As die koning van vele prysliedere in die neëntiende eeu begin om sy vergaderings af te sluit met die woorde “A re shweleng fatshe la rona” (Laat ons sterf, die grond is ons s'n) word daar 'n kreet geskep wat weergalm tot vandag toe, maar so ook woorde oor die wysheid van veelheid en verbondenheid.

x