Skip to content

Mianke Fluister vir Perde en Skryf 'n Storie

by Naledi
ISBN: 9781776172054
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Kan ? rock-ster op ? Karooplaas bly en werk? Natuurlik, dis presies wat Mianke van den Hever van Hanover is en doen. Die besondere plaasnooi, wat met Down-sindroom gebore is, boer en leef haar uit tussen perde, skape, beeste, wild, klein diertjies in die veld, haar honde en die plaasmense op Beestekuil. Pa GP het vertel dat Mianke van kleins af ? boek wou skryf, maar dat die verstaan van letters en woorde haar nie beskore is nie. GP vra of ek kan help om die droom te verwesenlik? Sy het haar netjies voorbereide storie uit haar kop aan my vertel en dit is hier op skrif gestel, soos sy dit wou he.

x