Skip to content

My Liggaam

by Pearson Education South Africa
ISBN: 9781775784333
Product in Stock: Yes
Original price R 197.00 - Original price R 197.00
Original price R 197.00
R 197.00
R 197.00 - R 197.00
Current price R 197.00
Add to Wishlist
Wat doen jou lewer? Hoe werk jou longe? Watter soorte kos is goed vir jou brein? Vind alles uit wat jy nog altyd oor jou liggaam wou geweet het in dié wonderlike gids propvol feite en prente – in eenvoudige Afrikaans geskryf vir kinders van 8 tot 10. ’n Lewendige, kleurryke naslaangids propvol foto’s en diagramme met eenvoudige byskrifte In maklik verstaanbare Afrikaans geskryf deur ervare onderwysers Gelaai van fassinerende feite en aktiwiteite wat leer interessant maak en konsepte laat aansluit by die leefwêreld van kinders Nuttige notas stel ouers en onderwysers in staat om aktiwiteite uit te brei en kinders se begrip en entoesiasme nog verder aan te wakker ’n Volledige register ontsluit die inhoud, en ’n lys terme met eenvoudige verklarings agter in die boek help kinders om kernkonsepte en -prosesse beter te verstaan Voordele Help kinders met groter selfvertroue lees en om die werking van hul liggaam beter te verstaan. Ondersteun liggaamsopvoeding en lewensvaardigheidshandboeke deur te fokus op gesondheid en die aankweek van ’n veilige, gesonde leefwyse Moedig ouers en kinders aan om saam te leer Maak dit pret om lewensvaardighede en natuurwetenskapkonsepte te bemeester

x